URGENT MESSAGE to CALEDON Residents and Businesses:
Overberg Water will do urgent repair work on their main water supply to Caledon from 24 until 27 April 2017. PLEASE use water sparingly and keep enough water as an precautionary measure. During these 4 days Caledon will receive no water from Overberg Water. Reservoirs will be filled on the 23rd. Existing capacity normally lasts only for 3 days! PLEASE use water only for emergency household purposes.
Thank you for your cooperation.
Mr J Barnard (Acting Municipal Manager)
DRINGENDE BOODSKAP aan CALEDON Inwoners en Besighede:
Overberg Water gaan dringende herstelwerk vanaf 24 tot 27 April 2007 aan hul hoof water toevoer na Caledon doen. Gebruik ASSEBLIEF water spaarsamig en hou genoeg water in voorraad as ‘n voorkomende maatreël. Gedurende die 4 dae sal Caledon geen water van Overberg Water ontvang nie. Reservoirs sal op die 23ste volgemaak word. Die huidige kapasiteit is normaalweg slegs vir 3 dae voldoende! Gebruik water ASSEBLIEF slegs vir noodsaaklike huishoudelike gebruik.
Dankie vir u samewerking.
Mnr J Barnard (Waarnemende Munisipale Bestuurder)
Last published 20 April 2017